Popular Posts

19 November 2012

Marelie & Andre's Wedding @ Kleinevalleij

Marelie het al haar dekor self beplan, aangekoop, gemaak en haar tafels pragtig uitgelê.    Sy het besluit om haar tema rondom proteas en fynbos te bou en het met verskeie kleure en teksture rondgespeel om 'n klassieke maar vrolike en warm atmosfeer te skep.  Dit alles het sy vanaf Johannesburg gereël!  Die dag self was pragtig en al het ons son, wind en reënweer gehad, kon ons die fotosessie afsluit met 'n pragtige reënboog.  Dan 'n spesiale dankie aan die talentvolle Estie Thirion wat die 2de fotograaf was op die dag.






























































Diensverskaffers

Venue: Kleinevalleij, Wellington
Beligting: Something Different
Videograaf: Visualeye Videography
Spyseniering: Pauline Schreuder
Blomme en troukoek: Kikka, Paarl
Hare en make up: Helga Bridal
Trourok: Levana Brides
Aandpak: Country Road

No comments:

Post a Comment

Let me know what you think!